top of page

H  J

gaste kleredrag.png

Kleredrag

Tydloos · Elegant · Klassiek

Ons voorgestelde kleure is slegs 'n riglyn daar is geen verwagting dat gaste presies daarby moet hou nie. 
Kies iets klassiek en gemaklik – iets waarin jy mooi én jouself voel.

• Semi-formeel
• Swart, wit of sagte neutrale skakerings
• Eenvoudige lyne en tydlose style

Verloop van die dag

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.16 (6).jpeg

14:50

Gaste neem sitplekke in vir seremonie

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.15 (11).jpeg

15:00

Bruid stap in

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.15 (13).jpeg

15:50 

Drankies & happies

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.15 (1).jpeg

17:30

Daar sal altyd ’n plek vir jou aan ons tafel wees - Onthaal open

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.16 (2).jpeg

17:50

Verwelkom

Mnr & Mev Pretorius

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.15 (10).jpeg

18:00

Woorde van liefde

&

Voorgereg

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.14.jpeg

18:50

Geniet saam met ons ons eerste maaltyd as man en vrou

WhatsApp Image 2026-04-10 at 13.43.15 (7).jpeg

23:30

Laaste rondte

Vir enige navrae op die dag, kontak asseblief:

Danielle Jacobs: 076 777 8043

of

Handré Pretorius: 078 796 7398

Notas

Parkering

Lace on Timber het by die venue plek vir voertuie.

Kinders

Ons troue is slegs vir volwassenes.

Metgesel

Weens beperkte spasie kan ons ongelukkig nie metgeselle akkommodeer nie.

Fone & Foto's

Ons versoek vriendelik dat julle die seremonie ten volle saam met ons beleef. Foto’s is welkom tydens die onthaal.

bottom of page