top of page

H  J

paros boat_edited.jpg

Wittebrood bydra

Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk.


Sou julle egter graag iets ekstra wil gee, nooi ons julle uit om deel te wees van ons wittebrood, waar ons herinneringe gaan maak vir 'n leeftyd.

Koservarings

’n Heerlike fonds vir onvergeetlike kulinêre ervarings tydens ons wittebrood.

0%.png

Avonture

Snorkel, vierwielmotorfietsry en ander opwindende avonture.

0%.png

Klein gedagtes

’n Spesiale fonds vir ' klein aandenking wat ons vir altyd sal koester.

0%.png

"Just Married" Vieringsaand

Die Griekse manier

0%.png

StrandDae

Word stil en neem die mooi in.

0%.png

Kookklas 
in die 
Vreemde

Probeer iets nuuts

0%.png

Die Lang Pad Huis Toe

Op pad huis toe neem ons 'n spesiale ompad.

75%.png

Date Nights

Want ons wittebrood eindig nie wanneer ons terugkeer nie!

0%.png

bottom of page